Tuisskool / Hulp Sentrum Tots to Teens

R 1
Added
Jan 11, 2018
Location
Views
108
Rating
1 Star2 Stars3 Stars3 Stars3 Stars
Loading...
DESCRIPTION

Blinkende Ster Hulp Sentrum bied aan Tuis onderrig vir Kinders vanaf Graad R tot Graad 10.

Ons werk met Impak se Kurrikulum (CAPS)

Die Klassies is baie klein. Ons werk ook een aan een met u kind.

Sentrum ure is Maandae tot Vrydae 08:00 tot 13:00.

Graad R tot 4 R1000 per maand.
Graad 5 tot10 R1500 per maand.
Ekstra wiskunde klasse R500 per maand.
Naskool is R500 per maand.

Vir ouers wat vroeg begin werk is meer as
welkom om u kind vroeg af te laai by my.

Ek is 1km vanaf Laerskool Millennium  Krugersdorp.

REGISTREER NOU VIR 2018

Vir meer inligting email ons blinkendester1@gmail.com of Whatapps ons op 0815074058.

FEATURES

Krugersdorp, South Africa

LEAVE MESSAGE TO AUTHOR

Human Test: Find the X     5 + 5 =

CoNbv49WEAAc6wy

images-14

chat272

300x250ad-gamify-rkw-8-31-16

© Copyright Ads27 2017. All rights reserved.
%d bloggers like this: